Jy kyk altyd weg as jy praat met my Die snik in jou woorde sê dit duidelik Iets in jou breek en jy sê vir my Dit maak jou seer maar ek gaan seerkry Trane loop oor my hande Jou liefde hou my op die reguit pad want ek lewe Net vir jou… ‘n Dag sonder jou is ‘n ewigheid Want jy is my hele lewe
Maar jy weet jy's vry om jou vlerke te sprei Jou hart gaan breek want daar's fout met my Die lewe voor jou was ‘n lewe sonder vrede En toe kom jy en wys vir my die regte pad Jy is altyd daar leer my al jou waardes Jy weet ek werk nie sonder jou ‘n Dag sonder jou is ‘n ewigheid