Ek wonder ek wonder Ek wonder elke dag… Jy verstaan nie wat jy aan my doen nie Verstaan nie hoe ek oor jou voel nie Jy maak tot die dier in my wakker Jy jy dink dat ek jou nie kan sien nie Jy dink dat ek jou nog nie ken nie Ons is dan die een en dieselfde Daar is 'n wêreld tussen my en jou Wat ons twee nog apart hou Elke nag droom ek dat ek jou vashou Maar ek is nog sonder jou
As dinge anders was was jy by my Ek wonder elke dag Sal jy ja sê As ek jou wil hê Soek jy my Ek wonder elke dag Ek wonder ek wonder Ek wonder elke dag… Jy verstaan wat jy aan my doen nie Of vertrou jy nie die gevoel nie Jou oë verraai jou gedagtes Jy jy vat elke kans wat jy kry So vat net ‘n kans vat net aan my Ek soek hier ek hoop dit is jy