Ek is nie perfek nie, en ekke weet dat ek nie Die beste is, in dinge oor die hart en oor die siel Partykeer is ek simple, ek praat te veel of bly stil Maar hoop dat jy verstaan, ek wil dit alles met jou deel Jy maak iets in my wakker, en al kom jy dit nie agter Is ek beter rondom jou Jy is, die enigste problem wat ek bly mis En alles is net beter as jy by is Ekke wil jou hê omdat jy, jy is, jy is Eks jammer as ek somtyds, al die goeie dinge mis kyk Eks jammer as ek jou nie altyd in gedagte hou
Ek hoop jy kan vergewe, en verby die dinge lewe Omdat ek jou belowe, ek dink altyd net aan jou Jy maak iets in my wakker, en al kom jy dit nie agter Is ek beter rondom jou Jy is, die enigste problem wat ek bly mis En alles is net beter as jy by is Ekke wil jou hê omdat jy, jy is, jy is Ekke wil jou hê omdat jy, jy is Jy is, die enigste problem wat ek bly mis En alles is net beter as jy by is Ekke wil jou hê omdat jy, jy is, jy is