Jy was perfek vir my, toe raak ek lief vir jou Toe ek die foute sien toe hou ek meer van jou My moeilikste totsiens en beste hallo Ek het so lank gesoek en hier is dit nou Hier is dit nou Jou arms is die beste huis wat ek ooit sal kan kry Jou oë kyk met meer liefde as wat iemand kan aan my Jou lipe sê die mooiste dinge wat jy ooit sal kry Jy voel meer natuurlik as die skadu langs aan my Ek's joune (x3) Dink elke dag ons kan nie beter lief hê nie Maar more is dit meer as wat ons nou het hier Wil nie net die eerste wees maar ook jou laaste En as die einde kom soek ek jou naaste aan my Ek soek jou langs aan my
Jou arms is die beste huis wat ek ooit sal kan kry Jou oë kyk met meer liefde as wat iemand kan aan my Jou lipe sê die mooiste dinge wat jy ooit sal kry Jy voel meer natuurlik as die skadu langs my Ek's joune (x3) Jy was perfek vir my, toe raak ek lief vir jou Toe ek die foute sien toe hou ek meer van jou My moeilikste totsiens en beste hallo Ek het so lank gesoek en hier is dit nou Jou arms is die beste huis wat ek ooit sal kan kry Jou oë kyk met meer liefde as wat iemand kan aan my Jou lipe sê die mooiste dinge wat jy ooit sal kry Jy voel meer natuurlik as die skadu langs aan my Ek's joune (x3)