As die res van die wereld uitstap is jy die een wat omdraai vir my As die paaie voor my dofraak is jy die een wat langs my sal bly Daar's niemand wat my beter ken niemand wat my beter verstaan Saam met jou kan ek net wees wie ek is Waar ons okal gaan Ware vriende sal ons bly Dis die leuse tussen jou en my Iemand soos jy sal ek nerens kry Ware vriende Net soos vinkel vinkel en koljander die een is soos die ander dis asof ons dieselfde dink Jy hoor my as niemand anders oorbly vir altyd is ons saam aanmekaar gebind Vir jare saam die pad geloop Goed en sleg het ons saam gedeel In ons harte die herinnering Niemand sal dit ooit van ons kan steel
Ek's hier vir jou soos jy vir my Dag en nag, ek luister wat jy se Daar's 'n goue draad wat loop deur ons verhaal Mag dit nooit 'n einde he Ware vriende sal ons bly Dis die leuse tussen jou en my Iemand soos jy sal ek nerens kry Ware vriende net soos vinkel vinkel en koljander Die een is soos die ander dis asof ons dieselfde dink Jy hoor my as niemand anders oorbly Vir altyd is ons saam aanmekaar gebind Na na na na (x4) Ware vriende sal ons bly Dis die leuse tussen jou en my Iemand soos jy sal ek nerens kry Ware vriende Lalalalalala Ware vriende sal ons bly (x2)