As jy kyk draai ek weg Maar wanneer jy weg kyk Staar ek na jou Want jy's net so perfek Verdwaal in jou En droom hoe jy my eendag in jou arms hou Jy kom nader gestap Ek moet twee keer my oe knip Want jy kyk na my En jou glimlag verhelder Jy staan voor my Voel n kol hier op my maag Toe jy se, hello jy… Hello jy Toe staan die wereld stil Kannie praat nie maar ek wil Ek sien net jou lippe Dit breek die stilte Want my hart wil nie ophou klop Kannie hoor wat jy wil se Ek sien my in jou arms le As jy diep in my oe kyk En die prentjie so mooi lyk Wens ek dat tyd kan stop Ek het nooit geglo In liefde met een kyk Maar my asem is weg Dis daar in jou hande Hoe kry jy dit reg Dat ek alles sal verloor Om net vir jou te veg
Daar kom n dag Waar liefde verenig En ek dink dis nou Wat tot bo in die hemel Als oop gevou Ek skryf dit op my hart Want dit behoort aan jou Behoort aan jou Toe staan die wereld stil Kannie praat nie maar ek wil Ek sien net jou lippe Dit breek die stilte Want my hart wil nie ophou klop Kannie hoor wat jy wil se Ek sien my in jou arms le As jy diep in my oe kyk En die prentjie so mooi lyk Wens ek dat tyd kan stop Toe staan die wereld stil Kannie praat nie maar ek wil Ek sien net jou lippe Dit breek die stilte Want my hart wil nie ophou klop Kannie hoor wat jy wil se Ek sien my in jou arms le As jy diep in my oe kyk En die prentjie so mooi lyk Wens ek dat tyd kan stop Toe staan die wereld stil