Donker nag, dit is al wat jy kan sien Voor jou oë is daar net niks Dis 'n nag kombers Jy moet wag, daar is meer as wat jy sien Soveel meer as wat jy weet Is hier rondom jou Dis my sterreveld se liefde serenade Soos diamante bo die donker Met liggies wat daar skyn Dis my sterreveld se liefde serenade Soos 'n kampvuur se vlamme Brand die liefde binne my So kyk nou op en sê my wat jy sien As die sterreveld se serenade jou naam nou roep Ek sal jou dra soos vlerke teen die wind Sal ons sweef en kan ons trug kyk En kan ons liefde vind
Dis my sterreveld se liefde serenade Soos diamante bo die donker Met liggies wat daar skyn Dis my sterreveld se liefde serenade Soos 'n kampvuur se vlamme Brand die liefde binne my Bo die hartseer wat jou glimlag soms kom steel Sal die eenvoud van my serenade jou hart se vlerke streel Dis my sterreveld se liefde serenade Soos diamante bo die donker Met liggies wat daar skyn Dis my sterreveld se liefde serenade Soos 'n kampvuur se vlamme Brand die liefde binne my Oohooo... Soos 'n kampvuur se vlamme Brand die liefde binne my