Ek soek 'n bietjie Net 'n bietjie meer van alles Ek soek 'n bietjie Net 'n bietjie meer van alles Is jou glasie leeg of is jou glasie vol Mik jy te laag of is jy in die kol Wat jy wil he moet jy kan gee Gaan gooi vir my 'n klippie in die see Ek soek 'n bietjie Net 'n bietjie meer van alles Net 'n bietjie meer van jou Om my net vas te hou Ek soek 'n bietjie Net 'n bietjie meer van alles Net 'n bietjie meer vir my So se jy's lief vir my Hoe pak jy jou rak Hoe stoom jou trein Wat gee jy als Waar trek jy die lyn Te min is te veel Te veel is te min
So gee my 'n stukkie tussen in Ek soek 'n bietjie Net 'n bietjie meer van alles Net 'n bietjie meer van jou Om my net vas te hou Ek soek 'n bietjie Net 'n bietjie meer van alles Net 'n bietjie meer vir my So se jy's lief vir my (Instrument bietjie van alles (x2)) Ek soek 'n bietjie Net 'n bietjie meer van alles Net 'n bietjie meer van jou Om my net vas te hou Ek soek 'n bietjie Net 'n bietjie meer van alles Net 'n bietjie meer vir my So se jy's lief vir my Net 'n bietjie meer vir my so se jy's lief vir my (x2)