Alles om my smelt ineen Wanneer ek weer sit en dink alleen En alles wat my pla word toegevou En vrede begin ritmies klop En my hart soos 'n drom hou En ek voel asof ek vir ewig Kan wegraak in die oomblik Wegraak in die oomblik, wegraak En Partykeer verloor ek net myself In niks nie En partykeer verloor ek net myself Partykeer versmoor ek in die reën En alles raak weg Alles raak weg 'n Paar minute verander in 'n lang, stil aand Wanneer ek hardloop en val deur die klanke En ek sien niks En ek voel net 'n Duisend woorde 'n Duisend woorde En ek voel asof ek vir ewig Kan wegraak in die oomblik
Wegraak in die oomblik, wegraak En Partykeer verloor ek net myself In niks nie En partykeer verloor ek net myself Partykeer versmoor ek in die reën En alles raak weg Alles raak weg En partykeer raak ek net weg En partykeer verdrink ek in jou trane En partykeer raak ek net weg En partykeer verdrink en jou trane En ek raak weg En ek raak weg En ek raak weg Partykeer verloor ek net myself In niks nie En partykeer verloor ek net myself Partykeer versmoor ek in die reën En alles raak weg Alles raak weg Partykeer verdrink in jou trane Verdrink ek in jou trane