As alles om jou giftig is Het mens nodig tot niemand regtig sal wees En as alles om jou stukkend is Is dit moeilik om te glo jou hart's nog heel En die man wat met lee oe dwarsdeur my staar Se lyf is gebuk onder die vrae En die man wat met lee oe vir 'n bietjie kleingeld vra Is eintlik net soos jy, maar sien jy dit raak? (Chorus) Ek het jou net so nodig soos jy vir my Ons almal baklei teen die system maar Die system is die bakleiery en Sien jy, sien jy, sien jy dit raak As alles om jou giftig is
Is dit moeilik om jouself te wees En as alles om jou donker is Is dit moeilik om te onderskei tussen reg en verkeerd Lyk my voorgee dat alles goed gaan was nog altyd in die mode En dis nie seisoens gebonde nie O ek voel veels te sober midde van n' wereld so ontnugter En hoekom lyk jou oe glad nie wakker nie? (Chorus) Wat sien jy raak as al jou antwoorde opraak? Wat sien jy raak wanneer jy oe toegeknyp Koes vir die ligte van die ambulaans Wat te gemaklik aanhou glo in 'n tweede kans? (Chorus)