Kan jy nie sien, dat ons wêreld heeltemal stukkend is nie? My vriend, kom wys my bevryding a**eblief Ek is oorlaai met bekommernis en eensame onsekerheid Gun my 'n kans om vir regverdigheid te pleit Moet my a**eblief nie in hulle boksie plaas nie Ek, ek is anders, ek glo – ek glo in 'n hoopvolle generasie Meneer kom cure hierdie land, a**eblief x3 Want ons strate en oë en harte is hopeloos verlate Jy sal nie sien
As jy aanhou kyk deur die verlede se stukkende oë nie Meneer kom cure my seer, a**eblief Jy sal nie sien, as jy nie om jou begin kyk nie Meneer, sê my ek is meer as net naïef Moet my a**eblief nie in hulle boksie plaas nie Ek, ek is anders, ek glo – ek glo in 'n hoopvolle generasie Meneer kom cure hierdie land, a**eblief x3 Asseblief x 2 Meneer kom cure hierdie land, a**eblief x6 Asseblief x 2