Sewe duisend stemme skree dieselfde hol simbole En niemand stel belang in die tekens van die tye nie Die man op die tv mompel duidelik die woorde Dis die tydskrif wat alweer teen aard verhitting waarsku Maar almal bou te hard aan die wereld wye wrywing Moet tog net nie probeer om dit te keer nie Dis die revolusie sonder rede En dit alles kom tot niks Maak niks dan meer saak nie Solank dit net goed lyk in die oe van die aanskouendes Want almal huil Want almal huil Almal lag te hard om werklik te luister Na die belaglike toestand Knyp net jou oe toe en verwens die duister
Koes vir die weerkaatsing van jou gesig In die trane van die kind met die geweer Maar sal iemand dit keer? Dit is jou reg Maar is dit reg om als te ignoreer? Dis die revolusie sonder rede En dit alles kom tot niks Maak niks dan meer saak nie Solank dit net goed lyk in die oe van die aanskouendes Want almal huil Want almal huil Dis die revolusie sonder rede En dit alles kom tot niks Maak niks dan meer saak nie Solank dit net goed lyk in die oe van die aanskouendes Want almal huil Want almal huil