Word jy ook soms wakker en wens die dag was verby Ek's seker jy sukkel ook soms om jou kop leeg te kry Verstaan jy die kleur van die woorde Se jy verstaan my Waarheen jaag jy, hoe kan ek tyd vir jou laat stop Hier staan ek alweer Volmaak in tekortkoming en voel net nog leër Maar telkens is jy die bestemming van hierdie hartstog (Chorus) En nou skielik, na al hierdie tyd Sien jy hierdie fliek is jou werklikheid En sukkel jy om die regte dialoog te skryf My woorde kom verkeerd uit, my woorde kom verkeerd uit en Gee my 'n nuwe geleendheid
Ek hou nie meer van hierdie karakters en al nie en Ek weet nie wat het van my geword nie Ek het heeltemal vergeet hoe dit is om rigtingloos te wees Wonder jy ook soms hoekom jy so hard baklei Maar hou jy aan voel ten spyte van seerkry Want om te voel is darem iets En dit is gewoontlik beter as niks Verstaan jy nie die snak na asem, verduidelik dit vir my Hier staan ek alweer Volmaak in tekortkoming en voel net nog leër Maar telkens is jy die bestemming van hierdie hartstog (Chorus x 2)