Broeders van die nasie vriende van die land Boer met my spinasie Met my voete in die sand Vryheid van die pommies ons het van hul ontsnap Tog sien ek vir Isiah soos hy in die warm son stap Ons is hulpeloos Ons Z.A.R is uit ons greep gesteel Ek dink nog terug toe dit veilig was om op die straat te speel Daai dae is nou verby en dit lyk dan nou vir my Dat ons saam moet staan soos 'n span op die lewe se doellyn Die slagoffers van die volk My woede sal geen ander mens vertolk My siel is gekwes, maar ek loer steeds wes Na die sonsondergang oor Beauford Wes. Maar dit help nie Die swartes het die langer lont getrek Ja, dit help nie Die swart man wat nogsteeds my grond bewerk Onthou nog in die ou dae
Het niemand teruggepraat Isiah het gewerk soos gewoonlik en ekt gevreet soos 'n vraat Die lewe was so maklik sonder twyfel oor die staat En saans op my king-size op my boepens le ek plat Kaffers wat net voortplant verwoes nou my vaderland Die skerwe van die Broederbond is nou net deel van die sand Jou lied is sterk maar jou werkers is sterker Daarom noem ek jou 'n ra**istiese tiet Wees eerlik met jouself, jy is vraatsig en bederf Spreek uit op hul, geen liefde, net verdriet Want ons is hulpeloos en verraai Ons land word soos 'n 308 ontlaai Dit is natuurlik vir my innig tragies Want ek besit die nasie en ek soek maar net my spasie Want vir die wit man was Europa net te klein