'n Soet herinnering verwag Hang al veertien jaar, vertraag Was 'n vuil mat in kroeg Ek was amper dood Jy was seker ook Dit syfer deur soos rook Is daar 'n manier? Hoe onderskei ons mens van dier? Ek het lank terug so gevoel Ek het lank terug so gevoel Ek het lank terug so gevoel Weet jy wat ek bedoel? Reël nommer een lê in die slag Môreson kyk af en lag Prioriteit val uit die ruit Wanneer word ons groot? Jy wonder seker ook Ek struikel maar dit kook Soek maar 'n manier Hoe onderskei ons mens van dier?
Ek het lank terug so gevoel Ek het lank terug so gevoel Ek het lank terug so gevoel Weet jy wat ek bedoel? X2 Alles is nou anders Oor ons oomblikke saam Ek wens daar was meer tyd in 'n jaar Vir mekaar Ek het lank terug so gevoel Ek het lank terug so gevoel Ek het lank terug so gevoel Weet jy wat ek bedoel? Alles is nou anders Oor ons oomblikke saam Ek wens daar was meer tyd in 'n jaar Vir mekaar Ek het lank terug so gevoel Ek het lank terug so gevoel Ek het lank terug so gevoel Weet jy wat ek bedoel?