Bottels gebreek in die sitkamer Ek lê daar alleen op 'n vuil duvet Knop op my kop en klere geskeur Polisie wat skree daar voor my deur Sondae was anders toe ekke Toe ek alleen was sonder jou Almal het gesê Die lewe sal verander Almal het gesê Die lewe is verby Almal het gesê Vryheid sal verdwyn Ek is gewaarsku Maar ek gee nie om nie Pizza bestel Want die krag is af Die geld op my foon op jou uitgebel Emosioneel van niks slaap nie Die trane te veel
Kan nie praat nie Sondae was anders toe ekke Toe ek alleen was sonder jou Almal het gesê Die lewe sal verander Almal het gesê Die lewe is verby Almal het gesê Vryheid sal verdwyn Ek is gewaarsku Maar ek gee nie om nie Ek gee nie om nie Ek gee nie ek gee nie om nie Almal het gesê Die lewe sal verander Almal het gesê Die lewe is verby Almal het gesê Vryheid sal verdwyn Ek is gewaarsku Maar ek gee nie om nie Ek gee nie om nie