Vertrou jy my of betwyfel jy my nou Ek weet dit is donker maar ek... Maar ek staar na jou Verewig skyn jou liggaam Met 'n ligte onderstraal Ek trek jou sigaret deur my longe en verval Met 'n gedagte aan 'n spasie Sonder wolke of geheim Let op na my Die as verdwyn Vertrou jy my of betwyfel jy my nou Ek weet dis donker maar ek staar na jou So verskoon maar my optrede En fokus op die doel Van my emosionele grappie
Ek het myself verspoel Soos 'n laatnag woedelose Geskel wat net lei Tot 'n kalm oggendstilte Sonder kontak of bevel Vergeef my vandag nog net en glo die hand wat lê Lê soos 'n kersgeskenk Met geknoopte lint Vertrou jy my of betwyfel jy my nou Ek weet dis donker maar ek staar na jou So verskoon maar my optrede En fokus op die doel Van my emosionele grappie Ek het myself verspoel