Reën val neer op bruin baksteen Dieselfde ding alweer Dans as die skote klap 'N deurgewerkte slet Gedurig oproerig Jy weet Jy weet jy's reg Wie is ek om te stry Konfrontasie te vermy My een hand solank om jou nek te kry Wie is ek om te stry Druk jou ore toe Dieselfde ding alweer Permanente sirenes Die klankbaan van ons lewens Sit jou suurstofmasker aan Jou kop tussen jou bene Jy weet Jy weet jy's reg
Wie is ek om te stry Konfrontasie te vermy My een hand solank om jou nek te kry Wie is ek om te stry Selde bevredig Maar dikwels tevrede Met die wonderlike waaglikheid Van ons oorlewing Dit was die moeite werd (x3) Die moeite werd Net om jou gesig te sien Dit was! Jy weet Jy weet jy's reg Wie is ek om te stry Konfrontasie te vermy My een hand solank om jou nek te kry Wie is ek om te stry