Dis ’n teer saak dié Laat ons die pad vat Ek is oppervlak Krap diep En jy sal draadwerk en waansin in my sien Robot god spinnekop Lê eiers in my mond Ons bewe in sy teenwoordigheid Sit vas in sy spinnerak Biologiese rekenaar
Kopieë van mekaar Gebreekte antenna Sukkel om te kommunikeer met mekaar Ons kruisig die wyse En wys na die kruise As bewyse van ons menslikheid Sal vir jou die data myn En hou soos ’n geheim