Ek glo in die son Dat hy môre weer opkom Ek glo in my vrou Ek glo in my kind Ek glo in die wind Ek glo in die reën Ek glo jy moet alle mense hanteer Soos wat jy hanteer wil word Ek glo in die berge Ek glo in die seer Ek glo daar is mense wat nog omgee Ek glo in ons
Ek glo in die son Ek glo in swem Ek glo in my hond Ek glo in die son Dat hy môre weer opkom Ek glo in luister Ek glo in my vriende Vervelig en kort Ure is wonde Die laaste een dodelik Dis later as wat jy dink Dis onredelik En dan’s dit verby