'n Baie algemene mens met baie algemene woorde in 'n algemene huis kweek algemene drome 'n Dosis pynverdowers op die ou einde van die dag is dit seker maar al wat jou gelukkig maak En oor en oor 'n monoloog in stereo op 'n mooi dag soos vandag Ek wonder soms Soms wonder ek
Die son skyn gelukkig Gelukkig skyn die son 'n Baie standaard geesteskluis waarin ek myself toesluit Die herlewing was toe net korttermyn Ek het by die agterdeur uitgegly As jy voel jy moet, dan moet jy As daar soveel van ons is hoekom sal enige iemand jou mis