Vir jou is daar nog messe wat wag, In die bosse buite jou huis in die nag, Ons sal mos veilig wees, ons sal mos veilig wees, Ons hou ons gewetens skoon en sluit toe die deur Ons het petrol gevat En ons het al ons brûe afgebrand Voor dat ons aan die anderkant was En ek besef nou En ek besef nou eers Bloed en yster, bloed en grond Bloed en olie, bloed en grond Bang en lui en desperaat Daars niks nuuts onder die son nie En in die skaduwee brand Suid-Afrika Wat weet ek van eerlik wees? My gewete syfer deur My wakker lewe is deur die ou man se geheue En ek besef nou En ek besef nou eers Bloed en yster, bloed en grond
Bloed en olie, bloed en grond Bang en lui en desperaat Daars niks nuuts onder die son nie En in die skaduwee brand Suid-Afrika En ek besef nou en ek besef nou eers Die Ossewa Brandwag het gisteraand die munisipaliteit opgeblaas Bloed en yster, bloed en grond Bloed en olie, bloed en grond Bang en lui en desperaat Daars niks nuuts onder die son nie En in die skaduwee brand Suid-Afrika En ons vir jou! En ons vir jou Landmyne van skuldgevoelens in 'n eenman konsentrasiekamp jy kla oor die toestand van ons land wel fokken doen iets daaromtrent Brand Suid-Afrika!