Dis als te vergeefs Hoe meer ek daaroor dink Hoe meer moet ek vergeet Daar's net een ry spore Dis redelik vanselfsprekend Maar daar's sand tussen my tone Dis al wat ek benodig Die vars lug in Desember En die wind deur die bome Nou fok ek net voort Ek verbeel my ek kan op water loop 'n Vlietende plato Die helderheid van jeug verloor Ek's 'n agtergeblewene Op die grasvelde van my kinderdae Hier is daar geen vuiste 'n Voortbestaan is al wat ek vra Ek staan 'n swerwerskans Die kilometers lag en my gesig dra die lyne
Nou fok ek net voort Ek verbeel my ek kan op water loop 'n Vlietende plato Die helderheid van jeug verloor Hou net stil Die mes sny al hoe dieper Hoe harder jy spartel Tyd sal jou vergewe Ek weet die dood gaan my vind Nou fok ek net voort Ek verbeel my ek kan op water loop 'n Vlietende plato Die helderheid van jeug verloor Ek weet die dood gaan my vind Ek weet die dood gaan my vind Ek weet die dood gaan my vind Ek weet die dood gaan my vind