Jy kan sê dis alles toeval Dis maar soos dit is Die mense wat mekaar ontmoet Deur die noodlot so beslis Ek was al van tevore Hier waar ons ons bevind Waar mens ewigdurend trou beloof Maar jy's later onbemind Maar jy trek my soos die maan Die gety se eb en vloed Jy laat my dalk weer glo En jy gee my dalk weer moed Want wonder bo wonder Uiteraard onbeplan Hoe vat ons nou hierdie ding verder? En hoe keer ons dit dan? Wonder bo wonder Uiteraard onbeman As alles weer in mekaar inval Sal jy my oortuig Om die stukke weer op te tel So word ‘n mens versigtig So word mens katvoet wys As almal iewers heengaan Bly jy dikwels tuis Want jy'y later te veel letsels Wat soos soeweniers die hart Laat huiwer en versigtig maak Jy hou hom liefs apart Maar jy trek my soos die maan
Die gety se eb en vloed Jy laat my dalk weer glo En jy gee my dalk weer moed Want wonder bo wonder Uiteraard onbeplan Hoe vat ons nou hierdie ding verder? En hoe keer ons dit dan? Wonder bo wonder Uiteraard onbeman As alles weer in mekaar inval Sal jy my oortuig Om die stukke weer op te tel Wonder bo wonder Uiteraard onbeplan Hoe vat ons nou hierdie ding verder? En hoe keer ons dit dan? Wonder bo wonder Uiteraard onbeman As alles weer in mekaar inval Sal jy my oortuig Om die stukke weer op te tel Wonder bo wonder Uiteraard onbeplan Hoe vat ons nou hierdie ding verder? En hoe keer ons dit dan? Wonder bo wonder Uiteraard onbeman As alles weer in mekaar inval Sal jy my oortuig Om die stukke weer op te tel