Dis daar waar die hel uitkom (4x) Die pyn in jou hande Die vurk in jou mond Dis daar waar die hel uitkom Met my mond op my mou Op die punt van my tong Seil ‘n slang deur die lang gras Slange gevang in die lang gras Die lang gras Soos die kraai vlieg Soos die spinnekop spin Soos die tier spring En die bok kwes Soos die kinders is As ons kinders is Soos die kraai vlieg Soos die spinnekop spin Soos die tier spring En die bok kwes Soos die kinders is As ons kinders is (3x) Daar waar die hel uitkom (2x) Dit het net eenkeer gebeur
In die koel bries van ‘n middaguur Is die enigste iets wat ons van hom weet Hierdie bloekomboomblaar Wat saam met die ander blare baljaar Dinge wat jy miskyk sal altyd in opstand kom Die kleinste ding wat jy miskyk Sal in opstand kom In opstand kom Soos die kraai vlieg Soos die spinnekop spin Soos die tier spring En die bok kwes Soos die kinders is As ons kinders is Soos die kraai vlieg Soos die spinnekop spin Soos die tier spring En die bok kwes Soos die kinders is As ons kinders is (3x) Daar waar die hel uitkom (2x)