En ek sprei my kelkei wyn karos Waardie horison diemore los en iewers staan 'n kokerboom knie diep in die geel en droom. En die wind maak soms 'n ruit patroon van boter boom se goue kroos En erens oor my wye reg, my marabos my vlei patrys
Namakwaland seveld hou nuwe jaar. Kom kyk hoe nots riel 'n vygie daar By plek, vry plek, Nama bied my ghantang Kom proe hoe soet 'n ghou,kom smaak, hier kan smaak. kan smaak.