Daar's n apie wat nooit slaap nie Wat heeldag en heelnag in my kop rondbons En hy hou my dikwels wakker Hy's n nikswerd bakoor rakker As hy so bons En ek kan hom nie keer nie Hy wil hom nie aan my steur nie Kan my apie nie beheer nie o wee Almal het n apie Dis daarom dat die plek lyk soos hy lyk Almal het n apie En niemand kry sy apie om te wyk nie Daar's n apie in n hokkie en daai hokkie Is my koppie wat soms bons En daai apie speel toktokkie Tokkel heeldag met sy klokkie As hy so bons En daai apie hou nooit op nie Om my wereld om te dop nie Kan daai apie net nooit stop nie Hier gaan ons weer Almal het n apie
Dis daarom dat die wereld lyk soos hy lyk Almal het n apie En niemand kry sy apie om te wyk nie Daar's n ou man by Wie ek altyd goeie raad kry Hy se vir my As ek daai apie stil wil kry Hoef ek nie verder te soek nie Vir n apie muti nie Want apie sal verdwyn As ek tyd maak vir stiltetyd Almal het n apie Dis daarom dat die wereld lyk soos hy lyk Almal het n apie En niemand kry sy apie om te wyk nie Almal het n apie Niemand word nie gepla nie Niemand het nie n apie nie Wat nie amok wil maak nie Almal het n apie Moet my nie so aangaap nie Jy het ook n apie Kom bring gerus jou apie Ons hou n apie paartie